Jaarboeke

Internasionale insolvensiereg 801


 
Modulekode IIL 801
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud Die module behels ’n capita selecta uit aktuele aspekte met betrekking tot interna-sionale insolvensiereg. Aspekte wat behandel word sluit in: (a) Moderne tendense en ontwikkelings in insolvensiereg (b) Hedendaagse kwessies in internasionale insolvensiereg (c) Transnasionale insolvensieregstelsels in Suid-Afrika en in sekere ander jurisdiksies
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Handelsreg
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences